Nuus

BYBELSTUDIE
Die volgende Bybelstudies vind in ons gemeente plaas:
Dinsdag 16h00 vir dames op Boterberg;
Woensdag 18h00 vir alle lidmate by die pastorie.

KERKHOF
Die kerkhof het ‘n nuwe heining om gekry en die toegangshekke word gesluit om vandalisme te probeer keer.  Indien jy toegang wil kry tot die kerkhof, kontak gerus vir Anneliese Coetzee, ons koster, of die Philadelphia Winkel of die Pepper Tree.