NG Kerk Philadelphia

ALGEMENE INLIGTING & DIENSTYE

Dienstye:
Januarie tot Maart – erediens begin om 09:00
April tot September – erediens begin om 09:30
Oktober tot Desember – erediens begin om 09:00

LERAAR: Ds Chris (Tolla) van der Merwe kan gekontak word deur 082 379 0469 te skakel.

SAAKGELASTIGDE: Annemart Agenbag kan gekontak word deur 072 431 2831 te skakel.

KOSTER: Anneliese Coetzee kan gekontak word deur 082 774 6730 te skakel.

Gestig 16 Desember 1863; Kerkgebou ingelyf 9 Januarie 1864