NG Kerk Philadelphia

DOOP INLIGTING

Die vorm & digitale foto kan gestuur word aan info@ngkerkphiladelphia.org.za. Neem asb kennis dat dope vind die eerste Sondag van elke maand plaas.

  • Vul asseblief hierdie vorm volledig in.
  • Gee asseblief hierdie vorm aan die leraar as julle vir die doopkategese gaan.
  • Beide ouers moet die doopkategese bywoon.
  • Indien julle in ‘n ander gemeente wil laat doop, moet julle ook bogenoemde stappe volg. Tydens die dooponderhoud sal die leraar dan vir
    julle ‘n verlofbrief gee.
  • Die doop vind plaas aan die einde van die erediens, daarna gaan die ouers met die baba in die banke sit
  • Voorsien asseblief die kerkkantoor van ‘n digitale foto van die baba alleen

Laai doop aansoekvorm af »