KERKHOFIndien jy toegang wil kry tot die kerkhof, kontak gerus vir Anneliese Coetzee, ons koster, die Philadelphia Winkel of die Pepper Tree. Meer inligting sal volg KERKBASAAR – 4 SEPTEMBER 2026 Meer Inligting volg