NG Kerk Philadelphia

BOERESAAL: BESPREKING VAN BOERESAAL

LEES ASSEBLIEF SORGVULDIG DEUR EN EPOS ASSEBLIEF DIE VOLLEDIGE, VOLTOOIDE BESPREKINGSVORM NA INFO@NGKERKPHILADELPHIA.ORG.ZA.

  1. Vir ’n bespreking moet hierdie vorm voltooi word en gefaks word na Annemart Agenbag by die bogenoemde nommer.  GEEN TELEFONIESE BESPREKINGS SAL GEDOEN WORD NIE.
  1. Huurgeld van die saal is Huurgeld is slegs vir 5 ure se gebruik van die saal.  Enige tyd langer as 5 ure sal R500/uur ekstra wees. Bogenoemde huurgeld is slegs tot 24:00 van die bespreekte datum.  Indien u funksie aangaan na 24:00, sal u R750 per uur ekstra moet betaal. 
  1. As u funksie op ’n Saterdagaand is, moet die saal opgeruim word na u funksie aangesien die saal Sondagoggende uitgeleen word aan die kerk vir Sondagskool.
  2. Indien u die saal wil huur die dag voor u funksie of die oggend voor u funksie vir dekorasie redes, is ’n ekstra R300 betaalbaar. Die saal sal slegs beskikbaar wees vanaf 08:00 tot 16:00 die vorige dag vir bogenoemde redes.
  3. Geen breekware, eetgerei, tafels of stoele is te huur nie en word ook nie by die huurgeld ingesluit nie. U moet self sorg vir laasgenoemde en self huur.    
  4. Enige breekskade ten opsigte van die gebou sal vir die rekening van die huurder wees.
  5. Alle huurgeld moet een kalenderweek voor die besprekingsdatum inbetaal word in die Boeresaal se bankrekening, anders word die bespreking gekanselleer.
  6. Sit asseblief die datum van bespreking as verwysing op die deposito en epos die bewys van inbetaling na info@ngkerkphiladelphia.org.za
    .
  7. Kontak asseblief die koster (telefoonnommer soos hierbo) indien u die binnekant van die saal wil sien.

Laai besprekingsvorm af in PDF formaat »