DOOP INLIGTING
Die vorm & digitale foto kan gestuur word aan info@ngkerkphiladelphia.org.za. Neem asb kennis dat dope vind die eerste Sondag van elke maand plaas.
- Vul asseblief hierdie vorm volledig in.
- Gee asseblief hierdie vorm aan die leraar as julle vir die doopkategese gaan.
- Beide ouers moet die doopkategese bywoon.
- Indien julle in ‘n ander gemeente wil laat doop, moet julle ook bogenoemde stappe volg. Tydens die dooponderhoud sal die leraar dan vir
julle ‘n verlofbrief gee. - Die doop vind plaas aan die einde van die erediens, daarna gaan die ouers met die baba in die banke sit
- Voorsien asseblief die kerkkantoor van ‘n digitale foto van die baba alleen